TENNIS

At Kenridge, it is our vision to increase involvement in the sport of tennis and to provide children of all ability levels with the opportunity to play the game with confidence. We would like to instill a “play and stay” attitude within our players.

Tennis word op twee bene bedryf. Die eerste been is die spelers wat deelneem aan ligakompetisies, in spanverband. Die tweede been is om soveel as moontlik leerders, op sosiale vlak, die geleentheid te gee om aan die sport, tennis, deel te neem.

Tennissnoepie / Tennis tuck shop
Roosterbroodjies, koeldrank, sjokolade, lekkergoed en skyfies sal daagliks verkoop word by die tennissnoepie vanaf 13:00.
Toasted sandwiches, cool drinks, chocolates, sweets and chips will be sold daily at the tennis tuck shop, from 13:00.
Head of Tennis
Mrs Hanneke Engelbrecht
hanneke.engelbrecht@kenridge.org.za